LGV Protection Security Services

Missie:
Ons missie is om gesinne in landelike Suid-Afrika te bemagtig met die kennis, vaardighede en strategieë wat nodig is om hul veiligheid en sekuriteit te verbeter. Deur kundige opleiding, gemeenskapsbetrokkenheid en praktiese oplossings rus ons individue toe met die selfvertroue en kennis om hulself, hul geliefdes en hul eiendom in ‘n uitdagende omgewing te beskerm.

Visie:
Ons stel ‘n toekoms voor waar elke plattelandse gesin in Suid-Afrika veilig en voorbereid  voel teen veiligheidsbedreigings. Deur selfstandigheid te bevorder, gemeenskapsnetwerke te versterk en pro-aktiewe veiligheidstrategieë te bevorder, be-oog ons om ‘n veiliger landelike samelewing vir toekomstige geslagte te skep.

Landelike Beveiligings Strategie

a) Landelike Beveiliging Opleiding

b) SAPS Nasionale Instruksies – Landelike Beveiliging

c) Aanhangsel tot Opleiding

d) Plaasveiligheid Videos

e) Toerusting

Modules

SUN TZU SE LESSE VIR PLAASVEILIGHEID

Hoofstuk 1. Samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens

Hoofstuk 2. My regte tydens arrestasie

Hoofstuk 3. Siviele arrestasie en die gebruik van geweld tydens arrestasie

Hoofstuk 4. Misdaad toneelbewaring

Hoofstuk 5. Landelikeveiligheidsplan

Hoofstuk 6. Wetsontwerp op kontrole van diere en diere produkte

Hoofstuk 7. Onwettige jag met honde

Hoofstuk 8. Riglyne ten opsigte van Grondbesetting

Hoofstuk 9. Huis en Haard Beskerming

Hoofstuk 10. Inleiding tot Kommunikasie

Hoofstuk 11. Bedryf van Inligting

Hoofstuk 12. Observasie tegnieke

Hoofstuk 13. Gebeurlikheidsbeplanning

Hoofstuk 14. Ontplooiingsdrills

Hoofstuk 15. Basiese noodhulp en behandeling van skietwonde

error: Content is protected !!