
LGV Protection Security Services
Missie:
Ons missie is om gesinne in landelike Suid-Afrika te bemagtig met die kennis, vaardighede en strategieë wat nodig is om hul veiligheid en sekuriteit te verbeter. Deur kundige opleiding, gemeenskapsbetrokkenheid en praktiese oplossings rus ons individue toe met die selfvertroue en kennis om hulself, hul geliefdes en hul eiendom in ‘n uitdagende omgewing te beskerm.
Visie:
Ons stel ‘n toekoms voor waar elke plattelandse gesin in Suid-Afrika veilig en voorbereid voel teen veiligheidsbedreigings. Deur selfstandigheid te bevorder, gemeenskapsnetwerke te versterk en pro-aktiewe veiligheidstrategieë te bevorder, be-oog ons om ‘n veiliger landelike samelewing vir toekomstige geslagte te skep.
Landelike Beveiligings Strategie
a) Landelike Beveiliging Opleiding
b) SAPS Nasionale Instruksies – Landelike Beveiliging
e) Toerusting
SUN TZU SE LESSE VIR PLAASVEILIGHEID
Hoofstuk 1. Samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens
Hoofstuk 2. My regte tydens arrestasie
Hoofstuk 3. Siviele arrestasie en die gebruik van geweld tydens arrestasie
Hoofstuk 4. Misdaad toneelbewaring
Hoofstuk 5. Landelikeveiligheidsplan
Hoofstuk 6. Wetsontwerp op kontrole van diere en diere produkte
Hoofstuk 7. Onwettige jag met honde
Hoofstuk 8. Riglyne ten opsigte van Grondbesetting
Hoofstuk 9. Huis en Haard Beskerming
Hoofstuk 10. Inleiding tot Kommunikasie
Hoofstuk 11. Bedryf van Inligting
Hoofstuk 12. Observasie tegnieke
Hoofstuk 13. Gebeurlikheidsbeplanning
